Free State, WELKOM district, Rheedersdam, Goedgedacht, farm cemetery
Cemetery / Memorials Information:
Hierdie dubbele kindergraffie-steen vorm deel van hoogs vermoedelik 'n familie-begrafplasie met sowat 15 grafte. Die meeste waarvan die van, ''Stiglingh''is buiten hierdie een wat 'Cronje' is. Slegs 1 grafsteen wat nog regop staan,en almal uit sandsteen gekap.Meegaande foto is die enigste een wat slegs n plat steen is. Dit is aan die buitewyke van Welkom in die Vrystaat.Die sandsteen is erg verweer,maar is sommige detail nog waarneembaar. Interessant is dat al die grafte se inskripsies aan die agterkant,(weste-kant) van die kopstukke geskryf is. (Allan Vorster)
Hierdie begraafplaas is op private myngrond, op die buitewyk van Welkom, naby Rheedersdam.
Album complete.
Photographs contributed by: Allan Vorster. eGGSA captions by: James Anderson
The GSSA Gravestone Transcription Index (GTI) only has information on the cemetery location.
Cemetery ID: GPSID:
GPS : -27 56.994, 26 40.673