COMBRINK Ouma
Gerhardus Hermanus Jacobus COMBRINK (1802-1873) is opgeteken in die Voortrekker-Argiefstukke wat in 1937 gepubliseer is as 'n manskap in die slag van Bloedrivier. In 1822 is hy getroud met Susanna Josina Dorothea STRYDOM (1807- Bogenoemde is een moontlikheid van wie Ouma Combrink kon wees, maar kon nie bevestig word nie.
contributed by: Gloria Marsay
viewed 164 times
