ERASMUS Lourens Abraham 1826-1860
ERASMUS Lourens Abraham 1826-1860 & Clara Isabella POTGIETER
ERASMUS Magdalena Elizabeth
ERASMUS Cornelia Jacoba Susanna
ERASMUS Daniel Jacobus Elardus
ERASMUS Andreas Hendrik
Dit is nie duidelik of al die bogenoemde hier begrawe is nie, aangesien die graf van sy vrou Clara Isabella ook in die Wonderpoort begraafplaas was.
Die name van sy vrou en kinders is waarskynlik net aangebring op sy grafsteen as sy familie.
Wonderpoort plaasbegraafplaas kan gesien word onder Gauteng, Pretoria, WONDERBOOM
http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=1349942
contributed by: Annari du Plessis
viewed 1993 times