KRUGER Stephanus Johannes Paulus 1825-1904
Hierdie gedenkplaat is op 10 Oktober 1995 onthul deur Prof. P.G. Nel , voorsitter Krugergenootskap by die heringebruikneming van die bronsbeeld wat die mamerbeeld vervang wat op 30 Maart 1995 deur vandale beskadig is.
Restourateur Phil Minnaar
Gietery H.L. Joubert
contributed by: Brian Kaighin
viewed 438 times