ENSLIN Christoffel Bernardus 1826-
Addisionele inligting vanaf Marli Enslin:
Ek glo hierdie is die graf van Christoffel Bernardus Enslin gebore in 1826. Interresant genoeg het julle ook sy Bybel op die website.
https://www.eggsa.org/bibles/PRIV_ENSLIN-DE-BEER/PRIV_ENSLIN-DE-BEER_02.jpg
Die bybel verskaf sy geboorte datum maar hier is ook sy doop rekord - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSKD-2QW9-V?i=1220&cat=994806
Die ander rekord van belang is sy DN. Hy is oorlede op 5 Jan 1859 op Tweefontein waar hy begrawe is - https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CS92-69HK-W?i=324&cc=2520237
Hy was n seun van die Jerusalemganger Kmdt Johan Adam Enslin
contributed by: Scott Kotze
viewed 730 times

Camera Maker: | Canon |
Camera Model: | Canon PowerShot S45 |
Original Date and Time Taken: | 04 May 2008 |
Shutter Speed: | 1/100 sec |
Aperture: | f/2.8 |
Exposure Compensation: | 0 EV |
Flash Fired: | No Flash |
Focal Length: | 7.09375 mm |