5. Gedenkplaat: Anglo-Boere Oorlog 1899-1902

Ter herinnering aan die slagoffers van die Anglo-Boereoorlog wat in hierdie omgewing omgekom het en alhier begrawe: 1. Agt artilleriste wat gedurende die bewaking van die kanon genaamd "Long Tom" te Matatjesnek aan koors beswyk het, t.w. W. BOTES, F.C. DE WET, J. FERREIRA, P.W. KORFF, C.R. LEWIS, A.J. MAHER, P. NAUDE, en M. VENTER, wat vermoedelik in 1908 hier herbegrawe is. Burgers: N.J. GROBLER, A.J. SCHNELL, F.J. SCHNELL, M.I. SCHUTTE 2. Vyf burgers, t.w. N.J. GROBLER, A.J. SCHNELL, F.J. SCHNELL, D. SWARTS, en M.L. SCHUTTE wat deur swartmense vermoor is ongeveer 1922 vanaf plase in die omgewing hier herbegrawe is. 3. Veldkornet B.C. VILJOEN en burgers J.J. VILJOEN en C. HARTZENBERG is alhier herbegrawe op 24 Junie 1986 vanaf die plaas Diablo Aroya. Opgerig deur die Raad van Nasionale Gedenkwaardighede.
contributed by: John Schwartz
viewed 987 times
5. Gedenkplaat: Anglo-Boere Oorlog 1899-1902