3. Gedenkteken: Anglo-Boere Oorlog 1899-1902
Ter herinnering aan die slagoffers van die Anglo-Boereoorlog wat in hierdie omgewing omgekom het en alhier begrawe:
1. Agt artilleriste wat gedurende die bewaking van die kanon genaamd "Long Tom" te Matatjesnek aan koors beswyk het, t.w. W. BOTES, F.C. DE WET, J. FERREIRA, P.W. KORFF, C.R. LEWIS, A.J. MAHER, P. NAUDE, en M. VENTER, wat vermoedelik in 1908 hier herbegrawe is.
Burgers:
N.J. GROBLER, A.J. SCHNELL, F.J. SCHNELL, M.I. SCHUTTE
2. Vyf burgers, t.w. N.J. GROBLER, A.J. SCHNELL, F.J. SCHNELL, D. SWARTS, en M.L. SCHUTTE wat deur swartmense vermoor is ongeveer 1922 vanaf plase in die omgewing hier herbegrawe is.
3. Veldkornet B.C. VILJOEN en burgers J.J. VILJOEN en C. HARTZENBERG is alhier herbegrawe op 24 Junie 1986 vanaf die plaas Diablo Aroya.
Opgerig deur die Raad van Nasionale Gedenkwaardighede.
contributed by: Annette van Rensburg
viewed 278 times

Camera Maker: | Fujifilm |
Camera Model: | FinePix S1000fd |
Original Date and Time Taken: | 26 January 2010 |
Shutter Speed: | 1/70 sec |
Aperture: | f/2.8 |
ISO Sensitivity: | 64 |
Exposure Compensation: | 0 EV |
Metering Mode: | Pattern |
Flash Fired: | No Flash |
Focal Length: | 5.9 mm |