KOCK James Edward, de 1909-1911
"James Edward de Kock se ma was Johanna Willemina Christina Moulder. Sy pa was Hendrik Johannes de Kock. Lyk my wie ookal die grafsteen gemaak het moes ‘n fout gemaak het, of hulle was nie seker hoe om die van te spel nie. Ek het al verskillende spellings gesien soos Moelder, Mulder, Muller ens.
Johanna Willemina Christina word ook op ander dokumente verwys na MULLER. So daars nou 3 opsies…. Moulder, Muller en Maulder."
(Braam Schoeman)
contributed by: Braam Schoeman
viewed 587 times
Camera Maker: | Apple |
Camera Model: | iPhone 4S |
Original Date and Time Taken: | 07 October 2013 |
Shutter Speed: | 1/789 sec |
Aperture: | f/2.4 |
ISO Sensitivity: | 50 |
Metering Mode: | Pattern |
Flash Fired: | No Flash |
Focal Length: | 4.28 mm |