SMALMAN Hermanus 1934-1968 & Christienna Johanna VAN BLERK 1936-2021 :: VAN BLERK John Kamp 1930-2013

https://www.familysearch.org/en/tree/person/details/G9JW-JQL

Addisionele inligting vanaf Herman Smalman:

Hermanus Smalman (15/06/1934 – 13/12/1968) (34jr)

Christienna Johanna (Labuschagne) (Smalman) Van Blerk (23/12/1936 – 20/04/2021) (85jr)

John Kamp van Blerk (17/05/1930 – 03/05/2013) (83jr)

My ma het later met John kamp van Blerk getrou – met sy afsterwe is hy langs my pa begrawe en toe my ma later sterf is by my pa begrawe daarom die drie name op die grafsteen

 

contributor: Herman Smalman
viewed once
SMALMAN Hermanus 1934-1968 & Christienna Johanna VAN BLERK 1936-2021 :: VAN BLERK John Kamp 1930-2013